Nasionale Radikale Redenaars. Madri van Niekerk, graad 8-leerder van Hoërskool Ermelo, kwalifiseer vir die Nasionale Radikale Redenaars-kompetisie.
Dit vind plaas op 22 Oktober in Boksburg. Slegs een leerder per item per graad dring deur.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf