Canan Moodie. Oud-leerder van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, die 19-jarige Canan Moodie,maak Saterdag 3 September sy debuut vir die Springbokspan teen die Wallabies in Australië. Moodie neem oor by Warrick Galant wat van die bank sal speel.
Canan het in 2020 sy loopbaan by Hoër Landbouskool Boland voltooi. Hy het vir die Blou Bulle in die Curriebeker reeks gespeel.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za