)

You are sponsoring

Canan Moodie - Oud-leerder van Boland Landbou in Springbokspan

Canan Moodie. Oud-leerder van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, die 19-jarige Canan Moodie,maak Saterdag 3 September sy debuut vir die Springbokspan teen die Wallabies in Australië. Moodie neem oor…