)

Fast 5 Netbal – Erries speel doelgerigte Netbal

Fast 5 Netbal. Vier van Hoërskool Ermelo se Fast 5 netbal spanne het Saterdag, 27 Augustus, aan die Fast 5-toernooi te Hoërskool Middelburg deelgeneem. Die spanne het goeie netbal gespeel en gesonde sportmangees het geseëvier.

Die uitslae van die poel-wedstryde is as volg:

Crinums (o.15)
  • Wen Kanonkop 24-9. Joané van Zyl was speler van die wedstryd.
  • Wen Middies Angles 26-11. Mikaela Hand was speler van die wedstryd.
Diamonds (o.15)
  • Verloor Piet Retief 22-14
  • Verloor Mashishing 7-6
  • Wen Lydenburg 13-7
Jaguars (o.17)
  • Verloor Nelspruit 12-0
  • Verloor Middelburg 18-9
Flames (o.17)
  • Wen Mashishing 11-9
  • Wen Middelburg 15-5

Crinums en Flames neem deel aan verdere uitspele tydens die Fast 5 netbal toernooi :

Crinums (o.15)
  • Wen Dangerous Divas 18-5
Flames (o.17)
  • Wen Hoogenhout 18-8

Beide spanne speel in kwart finale:

Crinums (o.15): Wen Middies Griffens 22-9

Flames (o.17): Verloor Middelburg 55-14

Semi Finale:
  • Crinums speel gelykop teen Eagles (HTS Witbank) 15-15.
  • Wen na twee minute uitspeelsessie met 19-18.
Finale vir eerste of tweede plek:
  • Verloor teen Lydenburg met 20-21
  • Marizel van Niekerk word aangewys as die o.15-speler van die toernooi.

Crinums (EHS o.15): eindig tweede in die MHS-toernooi.

Elke span van Erries het tydens die seisoen groei getoon!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal