)

You are sponsoring

Fast 5 Netbal - Erries speel doelgerigte Netbal

Fast 5 Netbal. Vier van Hoërskool Ermelo se Fast 5 netbal spanne het Saterdag, 27 Augustus, aan die Fast 5-toernooi te Hoërskool Middelburg deelgeneem. Die spanne het goeie netbal gespeel…