)

You are sponsoring

Nasionale Radikale Redenaars - Madri van Niekerk kwalifiseer

Nasionale Radikale Redenaars. Madri van Niekerk, graad 8-leerder van Hoërskool Ermelo, kwalifiseer vir die Nasionale Radikale Redenaars-kompetisie. Dit vind plaas op 22 Oktober in Boksburg. Slegs een leerder per item…