)

Prysuitdeling – Hoër Landbouskool Oakdale Erkenningsgeleentheid 2022

Prysuitdeling. Die jaarlikse erkenningsgeleentheid en prysuitdeling van die Hoër Landbouskool Oakdale is op 13 Oktober in die Burgersentrum, Riversdal, aangebied.

Dit was weereens ‘n spoggeleentheid waartydens leerders se gawes en talente gevier is. Leerders is vereer vir prestasies op akademiese-, sport- sowel as kultuurgebied. ‘n Totaal van 311 leerders het erkenning ontvang.

  • Schutte Müller het die Universiteit van Stellenbosch Landbou Studiebeurs vir 2023 asook die Landbouweekblad Medalje ontvang.
  • Marco Conradie se insluiting in die SA Skolerugbyspan het aan hom die Sportman van die Jaar toekenning besorg.
  • Die Stefan Marais toekenning vir die Mees Veelsydigste prestasie het vanjaar aan Pieter Marais gegaan.
  • Tydens die geleentheid het verskeie leerders ook toekennings vir akademiese prestasies vanaf Agri Expo ontvang.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.oakdale.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal