)

OAKDALE ATLETE PRESTEER

Die seuns behaal eersteplekke in hulle onderskeie items.

Agter: v.l.n.r.: Hennie du Plessis (S.16: spiesgooi met ? afstand van 63.09 m), Markus Viljoen (S.15: 1 500 m in ? tyd van 4:27.31), Righardt Stander (S.15: diskus met ? afstand van 54.92 m) en Philip Kleynhans (S.16: diskus met ? afstand van 53.90 m).

Voor: v.l.n.r.: Armand Combrinck (S.15: hamergooi met ? afstand van 43.68 m) en Simeon Oosthuizen (S.16: 400 m hekkies in ? tyd van 56.53).

Twintig atlete van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal het Saterdag, 12 Oktober, aan die Kwagga Top 10-byeenkoms op George deelgeneem.

Dit was veral die veldatlete wat baie goed presteer het. Hennie du Plessis het uitgeblink in die S.16 spiesgooi met ? afstand van 63.09 m wat ook sy persoonlike beste is. Die Oakdalers behaal 6 eerste-, 8 tweede- en 4 derdeplekke en wen ook die trofee vir die beste seunspan by die byeenkoms.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal