Riversdal Jeugskou. Die Oakdale Bulle het op 15 Februarie aan die jaarlikse Riversdal Jeugskou deelgeneem.
Uitslae behaal van Oakdale Landbouskool leerders as volg:
Vleisbees Senior
- 1ste Dirk Vermeulen
- 2de Wynand Malherbe
- 3de Gerdus Holtzhausen
Vleisbees Junior
- 1ste Evan Kruger
- 4de Maartin Nel
- 5de Rudolph Nel
Suiwelbees Senior
- 2de Dirk Duits
- 4de Egan Daines
- 5de Dawid Botha
Suiwelbees Junior
- 2de Lukas Odendaal
- 3de Adriaan Potgieter
- 4de Lukas Aspin
- 5de Jannie van Coller
Vleisskaap Senior:
- 1ste Pieter Steyn
- 3de Ruben Malherbe
- 4de Sebastian Truter
Vleisskaap Junior
- 1ste Zyan Baartman
- 2de Pieter- Ernest van Noordwyk
Vleisbok Senior:
- 2de Jonathan Du Toit
- 3de Victor Storm
Vleisbok Junior
- 1ste Renè Steyn
Wolskaap Senior:
- 1ste Cornè Malherbe
- 4de Albert Lourens
Wolskaap Junior
- 1ste Wian Janse van Rensburg
- 2de Malique McGregor
- 3de Andrè de Jager
Angorabok Senior:
- 1ste Pieter Potgieter
Angorabok Junior
- 1ste Jedd Schellingerhout




Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor