)
OAKDALERS BLINK UIT BY 7’S-RUGBY-TOERNOOIE

Oakdale se o.17-span wen die 7’s-toernooi! Agter: v.l.n.r.: Mnr. Adriaan Jansen (afrigter), Neil Francis (spanbestuurder), Elkan Willemse, Morné Els, Philip Kleynhans, Enrique Arendse, mnr. Malan du Plessis (afrigter) en Jan-Hendrik…

OAKDALE-TOUTREKSPAN NA WÊRELDKAMPIOENSKAP

Oakdale Toutrekspan Oakdale 560 kg-toutrekspan wat Suid-Afrika by die Wêreldkampioenskap in Ierland gaan verteenwoordig. Agter vlnr: Rayno Grundlingh, Robert-John Montgomery, Nicholas Joubert, Pieter J van Rensburg, Reynhardt Botha en Johan…

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE: BAKKIE-WENNER

V.l.n.r.: Mnre. Nicolaas Strydom (M Briers Landboudienste), André Latsky (skoolhoof), Pietie Uys (seun van Piet Uys) Kobus Louwrens (Riversdal Toyota), Barend van Heerden en Kosie Lombard (M Briers Landboudienste). Hoër…

AKKERFEES LOK DUISENDE NA RIVERSDAL

Oakdale 19A: Keaton Busch Die tradisionele Oakdale Akkerfees is vanjaar saam met die interskole kragmeting aangebied. Die naweek het afgeskop by die Riversdal Gholfbaan waar die twee skole se gholfspanne…

GROOT GETAL OAKDALERS IN JEUGSKOUSPAN

Drie-en-veertig leerders van die Hoër Landbouskool Oakdale het die vakansie aan die Jeugskou Wes-Kaap Kampioenskap op Bredasdorp deelgeneem. Hulle het in die klasse wolskape, vleisskape, veselbokke, pluimvee, melkbeeste en vleisbeeste…

OAKDALE VERWELKOM NUWE LEERKRAG

Mnr. Jacques le Roux het die kwartaal as nuwe leerkrag by die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal begin. Mnr. Le Roux was as leerkrag aan Hoërskool Ladismith verbonde. Hy het…

OAKDALERS DRA BLOU TRUI MET TROTS

Die o.14 A-rugbyspan van die Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal, het gedurende die vakansie die Paarl Gimnasium-toernooi bygewoon. Na twee wedstryde in ? geel- of rooi trui, kon hulle eers in…

OAKDALE-ATLETE OP PAD NA SA’S

Twee-en-twintig atlete van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, het op 8 en 9 Maart aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap in die Paarl deelgeneem. Die Oakdalers verwerf drie goue-, drie silwer-…

OAKDALERS BOBAAS IN TWEEKAMP

Met die dissiplines van swem en hardloop wat gekombineer word, is drie atlete van die Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal, vir onderskeidelik die o.15- en o.17 Eden-tweekampspan gekies. Die atlete…

OAKDALE-TOUTREK BLINK UIT

Tydens die SA Toutrekkampioenskap op 8 en 9 Maart op Oudtshoorn, het die Oakdale-toutrekspanne vyf van die ses goue medaljes gewen. Die 440 kg A-span moes na ? taai stryd…

OAKDALE – INTERSKOLE-SJAMPANJENOOI BEKEND

Tydens die baie gesogte Valentynsbal op Oakdale is drie skoonhede gekroon. Jana Rossouw van Hoërskool Outeniqua im George, as 2de prinses met Corbin Cronje aan haar sy. Nika Wolmarans, ook…

OAKDALERS BEOEFEN TYDSBESTUUR

Die leerders van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is deeglik bewus van tydsbeplanning en –bestuur. Die vol buitemuurse program, studietyd en ekstra klasse dra daartoe by dat daar glad…

TOUE KRAAK OP OAKDALE

Op Saterdag, 16 Februarie, het die skole-toutrekspanne in die Eden-distrik hulle vaardighede op die terrein van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, ten toon gestel. In die Seuns 440 kg-kategorie…

OAKDALE DOEN DIT WEER BY SOMER-INTERSKOLE

Tweehonderd ses-en-twintig leerders van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal het die naweek na die Paarl gereis waar hulle aan die tradisionele Somerinterskole teen Boland Landbou deelgeneem het. Dit was…

OAKDALERS BY ATTAKWAS MTB

Saterdag, 19 Januarie, het 4 leerders van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, aan die mini-Attakwas bergfietswedren oor 52 km te Hartenbos deelgeneem en baie goed presteer. Nico Bester het algeheel…

OAKDALERS OP DIE SPORE VAN SY “HERO”

Vasbyt saam met nog 34 leerders van reg oor die land meegemaak. Die uiters gewilde natuurbelewenis word jaarliks deur die bekende mnr. Andries Erwee van Tembatoere aangebied. Afgesien van die…

GRAAD 8’S NOU WARE OAKDALERS

Tydens die amptelike saalgeleentheid op Maandag 21 Januarie het die 100 nuwe graad 8-leerders hul Oakdale-baadjies ontvang en hul verbintenis tot die Oakdale-waardestruktuur bevestig deur die “intreeklok” te lui. Hierdeur…

OAKDALE KRIEKETSPELER BEHAAL 100-TAL

Tydens die eerstekrieketspan van die Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se wedstryd teen Glenwood House op Saterdag 19 Januarie, het Kaylim Cordier (gr. 11) 109 lopies van 99 balle aangeteken.…

OAKDALE LANDBOUSKOOL MAAK REG VIR SOMERINTERSKOLE

Op Vrydag, 18 Januarie, het die Oakdale-leerders hul talent op die atletiekbaan ten toon gestel. Afgesien van puik prestasies en die Blouspan se oorwinning, het die volgende atlete rekords verbeter:…

NUWE LEERKRAGTE BY OAKDALE

Twee nuwe leerkragte het vanjaar by die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal as deel van die Oakdale-onderwysspan begin. Mnr. Jean-Ben Naudé is die onderwyser wat Landbouwetenskap en Landboubestuurspraktyk aanbied en…

Oakdale-familie groei sterk

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.18.7″] Die Hoër Landbouskool Oakdale het op Dinsdag 8 Januarie honderd-en-een graad 8-leerders geregistreer. Van hierdie groep nuwe Bulletjies maak 94 van koshuisinwoning gebruik. Hierdie entoesiastiese groep…

OAKDALERS IN o/17-SWD SEWESSPAN

Fris, fiks en vlugvoetig het die Oakdalers die o/17 7’s-toernooie aangepak! Met skitterende spel op George dring hulle deur na die finaal waar hulle teen Langenhoven Gimnasium te staan kom.…

OAKDALE-ONDERSTEUNERSKLUB DOEN DIT WÉÉR

Die Oakdale-ondersteunersklub, bestaande uit ouers vanaf George-, Mosselbaai-, Oudtshoorn- en Knysna-omgewing bied jaarliks twee projekte aan om fondse vir die skool in te samel. Die Vleesbaai 4×4 is reeds gedurende…

PIENKMELK OP OAKDALE LANDBOUSKOOL

Die sjarmante Oakdale-bulletjie het twee-en-tagtig kleuters van Ienkel Dienkel by Oakdale ontvang vir hulle jaarlikse

Oakdalers leef hul uit in die Kunste

Veertien leerders van Oakdale Landbouskool in Riversdal, het vanjaar aan die RATEM-Eisteddfod in drie-en-twintig

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE O/15’S WEN 7’S-TOERNOOI IN PAARL

Dit was hul spoed, vaardighede en samespel tydens die 7’s-toernooi wat in Paarl aangebied is, wat die o/15-span van

Oakdale 560 kg-toutrekspan gekroon

[et_pb_section admin_label=”section”] [et_pb_row admin_label=”row”] [et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”]Tydens die Sporterkenningsgeleentheid van die Wes-Kaap wat Saterdagaand, 25 Augustus te Old Mutual Park in Pinelands aangebied is, is die Oakdale 560 kg A-span…

Hoër Landbouskool Oakdale se Bulle maak nuus

Die tegnologie en die samelewing is voortdurend aan die verander en om tred te hou, word die eeue-oue mediabedryf elke dag vernuwe.

OAKDALERS BEREI VOOR VIR SA KAMPIOENSKAP

Met die SA Jeugskoukampioenskap wat vanjaar vanaf 30 September tot 4 Oktober in George plaasvind, is die Oakdalers van Riversdal gedurende die week die fynere punte van jeuskou geleer.

OAKDALERS BEDERF BEJAARDES VAN DROOM

Op Maandag 27 Augustus het 64 inwoners van Huis Jan Lange, Ou Meule en lede van Droom op die Oakdale-plaas in Riversdal gaan kuier. Hulle is deur die leerders met…

“DIS NOU MAAR WORS” OP OAKDALE

Op Donderdag, 16 Augustus, is spanwerk deur die 432 leerders van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal beproef toe hulle, in samewerking met mnr. Anton Swart en personeel van JC Slagtery,…

Skaakspeler van Hoër Landbouskool Oakdale na kampioenskap

Wiaan Erasmus (o/16) van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal het gedurende Februarie en Maart aan twee toernooie, wat deel was van die Hessequa-skaakproewe, deelgeneem. Na afloop van die proewe is…

Hoër Landbouskool Oakdale – Erken Prestasies

Die Hoër Landbouskool Oakdale het tydens die jaarlikse erkenningsgeleentheid aan 228 leerders erkenning gegee vir akademiese prestasie gedurende 2016 verwerf. Agri Expo het ? bedrag van R25 000 geskenk wat…