)

OAKDALERS BEOEFEN TYDSBESTUUR

Die leerders van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is deeglik bewus van tydsbeplanning en –bestuur. Die vol buitemuurse program, studietyd en ekstra klasse dra daartoe by dat daar glad nie tyd is vir “niks doen” nie.

Gedurende die afgelope paar weke is leerders besig met sportoefeninge en deelname in tweekamp, krieket, muurbal, tennis, gholf, atletiek en toutrek.

Die manne is ook reeds besig om rugby te oefen vir die eerste wedstryde wat op Saterdag 9 Maart gespeel word. Rugbyoefeninge geskied soggens vanaf 05:00.

Intussen is die voorbereiding vir debat- en redenaarskompetisies ook aan die gang.

Die manne sal ook die naweek by die Riversdalskou hulle slag in Jeugskou wys.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal