Tydens die baie gesogte Valentynsbal op Oakdale is drie skoonhede gekroon.
Jana Rossouw van Hoërskool Outeniqua im George, as 2de prinses met Corbin Cronje aan haar sy.
Nika Wolmarans, ook van Hoërskool Outeniqua, is vanjaar Mej. Oakdale met Sybrand van Dyk as metgesel.
Handré Steyn se metgesel, Elke Burger van Hoërskool Stellenberg, was die 1ste prinses.