)

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE: BAKKIE-WENNER

V.l.n.r.: Mnre. Nicolaas Strydom (M Briers Landboudienste), André Latsky (skoolhoof), Pietie Uys (seun van Piet Uys) Kobus Louwrens (Riversdal Toyota), Barend van Heerden en Kosie Lombard (M Briers Landboudienste).

Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal, In samewerking met M Briers Landboudienste, het

die wenner van die Toyota Hilux bakkie-kompetisie bekend gemaak.

Baie geluk aan mnr. Piet Uys van Heidelberg wat as die wenner aangewys is.

Oakdale bedank graag M Briers Landboudienste, Riversdal Toyota en lede van die publiek wat

hierdie fondsinsamelingsprojek ondersteun het.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal