)

Oakdalers leef hul uit in die Kunste

Veertien leerders van Oakdale Landbouskool in Riversdal, het vanjaar aan die RATEM-Eisteddfod in drie-en-twintig items deelgeneem en hul kultuurvaardighede op besondere wyse uitgeleef.

Dit was veral in drama, musiek en skryfkuns waar die Oakdalers goed presteer het. In die drama-afdeling is 5 goud+, 4 goue en 1 silwer sertifikaat ontvang. In die musiekafdeling is 7 goue sertifikate en 1 silwer verwerf. Die skryfkuns het 2 goud+ en 2 brons sertifikate opgelewer en kuns 1 silwer. Die koor het goud behaal.

Op die foto bo:  Oakdale Eisteddfod

Agter: v.l.n.r.: Sybrand van Dyk (dialoog: goud+; poetry: goud+; ensemble: goud; blokfluit: goud),

Jacques van der Bank (kuns: silwer), Henk Smit (klavier: goud), Mickél Stemmet (skryfkuns: goud+),

Jan-Hendrik Saayman (solosang met eie begeleiding: goud) en Rudolph van Dyk (poësie: goud; ensemble: goud; klassieke kitaar: goud, klassieke kitaar duet met onderwyser: goud).

Voor: v.l.n.r.: Tiaan Viljoen (poësie: goud+), Morné Fuls (poësie: goud; monoloog: goud+; dialoog: goud+), Anro Vermaak (solosang met eie begeleiding: silwer), Pieter Marais (skryfkuns: goud +) en Jan Heyns (poësie: goud).

Afwesig: Johan Geyser (poësie: goue; skryfkuns: brons), Chris-Ben Smit (poësie: silwer) en Werner Kotze (skryfkuns: brons).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal