)

PIENKMELK OP OAKDALE LANDBOUSKOOL

Die sjarmante Oakdale-bulletjie het twee-en-tagtig kleuters van Ienkel Dienkel by Oakdale ontvang vir hulle jaarlikse kuier op die plaas. Die rit in die skoolbus was reeds vir hulle ? hoogtepunt. By die melkstal en wolskuur het hulle ietsie meer van die boerdery geleer. Op hierdie dag gee die Oakdale Jerseys spesiaal pienk melk om die kleingoed te trakteer.

Ma se verrassingskospakkie het gesorg vir ? heerlike piekniek onder die akkerbome.

Op die foto bo:

Die Ienkel Dienkel-gaste het hul eerste spore op die plaas gelos.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal