)
Cravenweek/ Akademieweek Rugby – Oakdale Landbouskool

landbouskoolCravenweek/ Akademieweek Rugby. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se bulle verteenwoordig die SWD hierdie week tydens die Cravenweek asook die Akademieweek. Spelers wat leiding neem: Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.oakdale.co.za/ Foto…

Rugby – Hoër Landbouskool Oakdale vs Hoërskool Framesby

Rugby. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se rugbyspanne het Saterdag, 20 Augustus, te staan gekom teen die rugbyspanne van Framesby, Gqeberha. Die uitslae (Oakdale eerste) was as volg: 0/14A: wen…

Oakdalers leef hul uit in die Kunste

Veertien leerders van Oakdale Landbouskool in Riversdal, het vanjaar aan die RATEM-Eisteddfod in drie-en-twintig