landbouskoolCravenweek/ Akademieweek Rugby. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se bulle verteenwoordig die SWD hierdie week tydens die Cravenweek asook die Akademieweek.
Spelers wat leiding neem:
- Kurt Coetzee (kaptein) van die Cravenweekspan
- Erick Steyn (onderkaptein) van die Cravenweekspan
- Erick Steyn van die Akademieweekspan
- Christiaan Vorster (onderkaptein) van die Akademieweekspan
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








