Rugby. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se rugbyspanne het Saterdag, 20 Augustus, te staan gekom teen die rugbyspanne van Framesby, Gqeberha.
Die uitslae (Oakdale eerste) was as volg:
- 0/14A: wen 17-13
- 0/14B: wen 26-0
- 0/14C: wen 34-0
- 0/15A: wen 54-0
- 0/15B: wen 42-0
- 0/16A: wen 14-10
- 0/16B: wen 33-6
- 0/19A: verloor 11-7
- 0/19B: wen 50-0
- 0/19C: wen 33-0
- 0/19D: wen 46-0P
Oakdale se puntemakers: o/19A-span: OAKDALE: (7) Framesby (11) Drie: AJ van Vuuren (Kobus Jv Rensburg (12) X 1 doelskoppe.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf