)

Netbal – Hoërskool Robertson vs York, Curro Durbanville en Jakes Gerwel

Netbal. Hoërskool Robertson se O.19A netbal span het Vrydag, 19 Augustus, ‘n wedstryd teen die o.19A-toerspan van York High School van George gespeel. Robbies het die wedstryd met 22-14 gewen.

Hoërskool Robertson het ook teen Curro Durbanville op Saterdag, 20 Augustus, netbal gespeel. Die uitslae was as volg:

  • 19A Wen 37 – 8 (Chandré van Rooi)
  • 19B Wen 43 – 2 (Saskiah Afrika)
  • 16A Verloor 16 – 19 (goeie spanwerk)
  • 16B Wen 15 – 8 (Monja Roux)
  • 14A Verloor 15 – 17 (Manique Victor)
  • 14B Wen (Anri le Roux)
  • 14C Wen 13 – 10 (Tashmin van As) teen gekombineerde 14AB-Robbies span, aangesien genooide skool nie opdaag nie.

Die volgende netbal spanne het teen Jakes Gerwel Tegnies gespeel:

  • 19C Wen 15 – 13 (Danél Crous)
  • 19D Verloor 15 – 18 (Nikita Ludick en Lyla Galant)
  • 15A Wen 21 – 9 (Heizeen Wantza)
  • 15B WEN 9- 8 (Melanie van Dewenter)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hoerskoolrobertson.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal