Hoërskool Robertson – Leerlingraad woon kamp by
Hoërskool Robertson. Hoërskool Robertson se leerlingraad en drie graad 12 VRL-lede het op 20 Januarie op hulle jaarlikse leerlingraadskamp vertrek. Die kamp is by De Doorns aangebied. Dit was ‘n…
Dogterskrieket – Wanda-Mari Ham skitter by Boland O.16 krieket
Dogterskrieket. Wanda-Mari Ham, leerder van Hoërskool Robertson, het die afgelope naweek die Boland O.16 Dogterskrieket span verteenwoordig. Wanda-Mari het 65 lopies (nun) aangeteken vir haar span. Dit is ‘n baie…
Kaapjag Kompetisie – Ivan Matthyser skitter by Kompetisie
Kaapjag Kompetisie. Ivan Matthyser van Hoërskool Robertson het op 5 November aan Kaapjag se Mees-veelsydige-skut-kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het in Durbanville plaasgevind. Meer as honderd skuts het die dag bygewoon…
Prysuitdeling 2022 – Hoërskool Robertson beloon presteerders
Prysuitdeling 2022. Hoërskool Robertson het hul presteerders van 2022 beloon tydens hul jaarlikse prysuitdeling. Die volgende leerders is beloon vir akademie: Anika Regue – Vakprys vir toerisme 80.8% in Gr…
Robertson Krieket – Dogters Krieket vs HTS Drostdy
Robertson Krieket. Hoërskool Robertson se dogters krieket span het 25 Oktober teen HTS Drostdy gespeel. Hoërskool Robertson het eerste gekolf en 101 lopies aangeteken. Wanda-Mari Ham was Robertson se beste…
Top 10 atletiekbyeenkoms – Mikayla Steenkamp en Manique Victor
Top 10 atletiekbyeenkoms. Mikayla Steenkamp en Manique Victor, Hoërskool Robertson, het die afgelope naweek aan die Top 10 atletiekbyeenkoms, te Hoërskool Outeniqua in George, deelgeneem. Hulle het die volgende prestasies…
Leerderraad 2023 – Hoërskool Robertson Leerderraad bekend
Leerderraad 2023. Hoërskool Robertson het hul Leerderraad vir 2023 bekend gemaak. Die volgende leerders is verkies: Petrie Van Dyk (Hoofseun) Hesta Bruwer (hoofdogter) Helgard Bruwer (onderhoofseun) Cara Rossouw (onderhoofdogter) Werner…
Hoofmeisie Hoërskool Robertson – Ons gesels met Hesta Bruwer
Hoofmeisie Hoërskool Robertson. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Hesta Bruwer. Hesta, Hoofmeisie van Hoërskool Robertson vir 2023, vertel ons meer…
Skole Krieket – Hoërskool Robertson vs Hoërskool Hermanus
Skole Krieket. Hoërskool Robertson se o.19A-krieketspan het die afgelope naweek teen Hoërskool Hermanus skole krieket gespeel. Hoërskool Robertson het eerste gekolf en teken 175 lopies aan. Beste kolwers: Bernardo Diedericks…
Boland 7’s Rugby – Bernardo Diedricks verteenwoordig o.17-span
Boland 7’s Rugby. Bernardo Diedricks is ‘n leerder van Hoërskool Robertson. Hy verteenwoordig tans die o.17 sewes rugbyspan. Bernardo is tydens die Boland 7’s-toernooi, in George, as man van die…
Wynland Rolbal – Dirkie Human verkies tot O.20 span
Wynland Rolbal. Dirkie Human, leerder van Hoërskool Robertson, is tot Wynland se o.20-rolbalspan verkies. Hy sal die span tydens ‘n toernooi van 1 tot 2 Oktober, in Tulbagh, verteenwoordig. Wynland…
Robertson LLR lede – Hoërskool Robertson se 2023 lede verkies
Robertson LLR lede. Hoërskool Robertson het hul nuut-verkose LLR-lede vir 2023 bekend gemaak. Robbies wens hulle ‘n voorspoedige dienstydperk toe. Robertson LLR members. Robertson High School has announced their newly…
Netbal – Hoërskool Robertson vs York, Curro Durbanville en Jakes Gerwel
Netbal. Hoërskool Robertson se O.19A netbal span het Vrydag, 19 Augustus, ‘n wedstryd teen die o.19A-toerspan van York High School van George gespeel. Robbies het die wedstryd met 22-14 gewen.…








