)

Hoërskool Robertson – Leerlingraad woon kamp by

Hoërskool Robertson. Hoërskool Robertson se leerlingraad en drie graad 12 VRL-lede het op 20 Januarie op hulle jaarlikse leerlingraadskamp vertrek. Die kamp is by De Doorns aangebied.

Dit was ‘n kamp waartydens die senior leiersgroep van die skool mekaar beter kon leer ken en as groep kon saamwerk. Hulle het onder andere ‘n ‘egg-test’ gedoen, proekompetisie gehou en het ook Saterdagaand ‘n braai-pie met ‘n paar interessante bestanddele gemaak.

Hoërskool Robertson wens die leerlingraad en VRL van 2023 sterkte toe met die jaar wat voorlê.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hoerskoolrobertson.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal