)

You are sponsoring

Rugby - Hoër Landbouskool Oakdale vs Hoërskool Framesby

Rugby. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se rugbyspanne het Saterdag, 20 Augustus, te staan gekom teen die rugbyspanne van Framesby, Gqeberha. Die uitslae (Oakdale eerste) was as volg: 0/14A: wen…