)

GRAAD 8’S NOU WARE OAKDALERS

Tydens die amptelike saalgeleentheid op Maandag 21 Januarie het die 100 nuwe graad 8-leerders hul Oakdale-baadjies ontvang en hul verbintenis tot die Oakdale-waardestruktuur bevestig deur die “intreeklok” te lui.

Hierdeur bevestig elke Oakdaler die praktiese uitlewing van: eerlikheid, netheid, respek, integriteit, hoflikheid, toewyding en geloof. Die res van die 366 Oakdalers ontvang hul nuwe “boeties” met trots, ontferming en dankbaarheid.

Foto bo: Die graad 8-leerders van 2019 het met trots hul baadjies ontvang.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal