)

OAKDALERS OP DIE SPORE VAN SY “HERO”

Vasbyt saam met nog 34 leerders van reg oor die land meegemaak. Die uiters gewilde natuurbelewenis word jaarliks deur die bekende mnr. Andries Erwee van Tembatoere aangebied.

Afgesien van die roetemars van 40 km en verskeie fisiese oefeninge, was dit veral die avontuuraktiwiteite wat die adrenalienvrate as hoogtepunt van die Vasbyt beskryf.

Die Vasbyt strek oor ? gebied vanaf Victoriawaterval in Zimbabwe dwarsdeur Botswana van Chobe in die noorde, deur die sentraal Kalahari tot in die suide by Martinsdrift.

Die deelname van mnr. Pine Marais aan die 2019-Vasbyt dra by tot die uniekheid van hierdie geleentheid. Hy en sy vrou Petrusa het besluit om op uitnodiging van mnr. Andries Erwee die Vasbyt mee te maak en om die “Voetspore van Stefan” te volg.

Stefan het voor sy afsterwe op 19 Januarie 2018 so pas teruggekom van die Kalahari Vasbyt wat hy met groot sukses voltooi het. Petrusa het die eerste vyf dae van die Vasbyt meegemaak en daarna na Riversdal teruggekeer.

Pine het die Vasbyt en alles saam met die seuns voltooi, ook die roetemars oor 40 km. Tydens hierdie geleentheid het hulle oral bewyse van Stefan se spore gevind en Ses leerders van die Hoër Landbouskool Oakdale en een leerkrag het vanaf 26 Desember 2018 tot 11 Januarie 2019 die Kalahari het afgesien van verskeie emosies, ook baie vrede ervaar.

Mnr. Pine Marais verwys na sy uitstappie as “Op die spore van my hero”.

Twee oudskoliere, Benno Klinck en Dirk du Toit, was ook leiers op die Vasbyt.

Foto bo: Agter: v.l.n.r.: Nic Meyer, Armandt Baard, Daniel van Niekerk, mnr. Pine Marais, Christiaan Theunissen, Dirco Louw en Tiaan du Toit.

Voor: v.l.n.r.: Oudskoliere Dirk du Toit en Benno Klinck.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal