)

Oakdale 560 kg-toutrekspan gekroon

[et_pb_section admin_label=”section”]
[et_pb_row admin_label=”row”]
[et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”]Tydens die Sporterkenningsgeleentheid van die Wes-Kaap wat Saterdagaand, 25 Augustus te Old Mutual Park in Pinelands aangebied is, is die Oakdale 560 kg A-span van Riversdal, as die Skolesportspan van die Jaar aangewys.

Hierdie span word dan ook nou vir die Nasionale Skolesportspan van die Jaar genomineer. Oakdale is baie trots op dié toutrekkers.

Foto bo: Mnr. Paul Hendricks (Direkteur: Sport en promosie) oorhandig die toekenning aan mnr. Piet Lourens (afrigter).[/et_pb_text][/et_pb_column]
[/et_pb_row]
[/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal