)

OAKDALERS BLINK UIT BY 7’S-RUGBY-TOERNOOIE

Oakdale se o.17-span wen die 7’s-toernooi!

Agter: v.l.n.r.: Mnr. Adriaan Jansen (afrigter), Neil Francis (spanbestuurder), Elkan Willemse, Morné Els, Philip Kleynhans, Enrique Arendse, mnr. Malan du Plessis (afrigter) en Jan-Hendrik Louw.

Voor: v.l.n.r.: Paul de Villiers, Alwich van der Linde, Monré de Ridder, Tino Singe, Matthew Stephens en Matthew Golden.

Twee van die 7’s rugbyspanne van die Hoër Landbouskool Oakdale het Saterdag, 24 Augustus, aan onderskeidelik die Bredasdorp o.15 7’s-toernooi en die Eden 7’s-proewe te PW Botha op George deelgeneem.

Beide spanne het na die finaal deurgedring. Die o.17-span wen die kompetisie deur Sao Bra in die finaal met 22-0 te klop.

Die o.15-span verloor in die finaal teen Paarl Gimnasium. Na afloop van die toernooi is James Jonker en Kobus Janse van Rensburg in die toernooispan ingesluit.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal