)

OAKDALE-ATLETE OP PAD NA SA’S

Twee-en-twintig atlete van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, het op 8 en 9 Maart aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap in die Paarl deelgeneem. Die Oakdalers verwerf drie goue-, drie silwer- en drie brons medaljes.

JL van Rensburg (o.15), Keagan Coericius (o.15), Philip Kleynhans (o.17), Simeon Oosthuizen (o.17) en Petri Steyn (o.19) is ingesluit in die Wes-Kaapspan vir deelname aan die SA Hoërskoolkampioenskap wat op 22 en 23 Maart in Port Elizabeth plaasvind.

Agter: v.l.n.r.: Philip Kleynhans, JL van Rensburg en Petri Steyn.

Voor: v.l.n.r.: Simeon Oosthuizen en Keagan Coericius.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal