)

OAKDALERS IN o/17-SWD SEWESSPAN

Fris, fiks en vlugvoetig het die Oakdalers die o/17 7’s-toernooie aangepak!

Met skitterende spel op George dring hulle deur na die finaal waar hulle teen Langenhoven Gimnasium te staan kom. In ? vurige stryd klop hulle Langenhoven 31-21. Om as beste 7’s-span in SWD uit die stryd te tree moes die Oakdalers vernuf en brute krag aan die dag lê.

Met die bekendmaking van die SWD 7’s-span was dit geen verrassing toe daar agt Oakdalers in die span van twaalf vir die o/17-toernooi in Potchefstroom ingesluit is nie.

Tino Singe, Alwich van der Linde, Ashwin Botha, Sybrand van Dyk, Vernon Paulo, Mickél Stemmet, Keaton Busch en Creflo Witbooi vertrek reeds Woensdag 28 September vir deelname aan die interprovinsiale 7’s-toernooi.

Foto: Oakdale 7’s-span

Agter: v.l.n.r. Kaylim Cordier, Hendrik Victor, Lukas Holtzhauzen (afrigter), Matthew Stephens, Ashwin Botha, Vernon Paulo, Tino Singe, Bladen Hector, Neil Francis (spanbestuurder) en Adriaan Jansen (hulpafrigter).

Voor v.l.n.r. Creflo Witbooi, Kevin de Kock, Corbin Cronje, Sybrand van Dyk, Keaton Busch, Mickél Stemmet en Alwich van der Linde.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal