Mnr. Jacques le Roux het die kwartaal as nuwe leerkrag by die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal begin.
Mnr. Le Roux was as leerkrag aan Hoërskool Ladismith verbonde. Hy het reeds sy vuurdoop gehad toe hy reeds op Maandagaand 1 April saam met die Oakdale-VRL ? nagmars voltooi het en op Dinsdag, 2 April om 06:00 moes aanmeld vir koshuisdiens. Oakdale heet hom hartlik welkom in die kamp van die Bulle.
Foto: Mnr. Jacques le Roux