)

OAKDALERS BEDERF BEJAARDES VAN DROOM

Op Maandag 27 Augustus het 64 inwoners van Huis Jan Lange, Ou Meule en lede van Droom op die Oakdale-plaas in Riversdal gaan kuier. Hulle is deur die leerders met koorsang en musiek getrakteer.

Sewe gasvroue het, met die ondersteuning van Riversdal Superspar, elkeen bederf met heerlike soet en sout versnaperinge. Oakdalers voel dat hulle ? sinvolle bydrae tot die lewens van ons senior burgers gemaak het.

Foto heel bo: v.l.nr.: Josey Botha, Elkan Willemse, Charl Maree en Maggie Jacobs.

Foto links: Die senior burgers wat Oakdale besoek het.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal