SWD Sewes Rugby. Sewe rugbyspelers van Hoër Landbouskool Oakdale is ingesluit in die SWD Sewes Rugby o.17 span.
- Liam Lightley
- Tyrese Plaatjies
- Christian Vorster
- Reinhart Viljoen
- Myburgh Eksteen
- Kane du Plessis
- Wayne Ganniwa
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








