Skole Rugby. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se rugbyspanne het in skole rugby wedstryde kragte gemeet teen Hoërskool Outeniqua in George.
Die uitslae was as volg:
- 0/14A: verloor 36-5
- 0/14B: verloor 40-7
- 0/14C: verloor 14-10
- 0/15A: wen 14-12
- 0/15B: gelyk 24 elk
- 0/15C: wen 52-7
- 0/15D: verloor 14-7 York A
- 0/16A: wen 25-19
- 0/16B: wen 10-0
- 0/16C: wen 14-0
- 0/16D: verloor 19-5 York A0/19A: verloor 25-14
- 0/19B: verloor 13-00/19C: wen 29-15
- 0/19D: wen 17-11 York A
- 0/19E: wen 24-7
- 0/19F: wen 44-12 19E
Puntemakers 0/19A-span: Oakdale: (14) Outeniqua: (25); Drieë: Roy Viljoen (5) x1, Raylin Alberts (14) x 1; Doelskop: Erick Steyn (x 2.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf