Cheetah Netbalspan. Denise Odendaal (Graad 6) in Primêre Skool Naudeville, het 27 Mei aan die Vrystaat netbalproewe deelgeneem. Denise is daarna ingesluit in die 0.12 Cheetah Netbalspan wat vanaf 25 tot 28 Junie in Boksburg deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








