Voor vlnr:Â Â Alri Verster, Mari-Louise van Zyl en Taryn Tromp
Agter vlnr:Â Genna van der Merwe, Jahnie van Zyl en Sarien Bartlett (organiseerder)
Laerskool Mooirivier se Do/13A-tennisspan het die Noordwesliga gewen. Tydens die Noordwes-finaal het die skool uitgespeel teen die spanne van Vastrap en Saamtrek.
Baie geluk!
Die uitslae was soos volg: Mooirivier 163, Vastrap 136 en Saamtrek 116