)
LAERSKOOL MOOIRIVIER SE SPOGATLETE BY HUISSPORT

Tydens Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se huissport, is die atlete as die Victor en Victrix Ludorums aangewys. Voor: Tristan Williams – Junior Victor Ludorum Agter vlnr: Dianie du Preez Junior…

TOKKIES PRESTEER BY CURRO-SWEMGALA IN KLERKSDORP

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom het op Donderdag, 14 Februarie aan die Curro-gala deelgeneem en pragtig presteer. Die swemmers op die foto is almal aangewys as die beste swemmers in hulle…

LAERSKOOL MOOIRIVIER HOOFLEIERS VIR EERSTE KWARTAAL

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom het onlangs hul hoofleiers vir die eerste kwartaal aangewys. Voor vlnr: Jhanco de Beer, Bart du Plooy, Toks Becker en Tobias van Dyk Agter vlnr: Joné…

DIE TOKKIES GROET HULLE GELIEFDE ADJUNKHOOF: PIET DREYER

Mnr. Piet Dreyer het 39 jaar van sy volwasse lewe gewy aan die onderwys en opvoeding van kinders. Gedurende die tyd was hy onder andere verbonde aan Laerskool Baillie Park,…

Laerskool Mooirivier leerder Gr 4 wenner in Nasionale WOW-spelfeeskompetisie

Anienke Herbst is die gr. 4-wenner van die Nasionale WOW-spelfeeskompetisie. Die kompetisie is op 20 Oktober by die Universiteit van Stellenbosch gehou en sy het die beste spellers van al…

Laerskool Mooirivier kies hul 2019 hoofleiers

Sonika Brits en Marko Werkman is die hoofdogter en hoofseun van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom gekies vir 2019.

Laerskool Mooirivier leerder presteer by Nasionale Radikale Redenaarskompetisie

Dané Badenhorst van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is gekroon as die ATKV-nasionale finalis en naaswenner van die Nasionale Radikale Redenaarskompetisie.

Laerskool Mooirivier se o/10A-krieketspan ligawenners

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/10A krieketspan is aangewys as die Noordwes-Ligawenners van groot skole. Voor vlnr: Vihan Pretorius en Bennet Keet. Tweede ry vlnr: Benjamin van Wyk, Anro Nel,…

Laerskool Mooirivier krieketspan wen Super 12 en Noordwes-liga

Laerskool Mooirivier se o/13A-krieketspan het baie lof verdien vir die doelgerigte wyse waarop hulle die Super 12-kompetisie en die Noordwes-liga vir groot skole gewen het. Hulle het dan ook die…

Laerskool Mooirivier seuns o/13A wen Noordwes-hokkieliga

Baie geluk aan die Seuns o/13A-hokkiespan van Laerskool Mooirivier wat teen Potchefstroom Central School se gedugte span te staan gekom het en hulle gewen het. Foto bo: heel voor: Wian…

Laerskool Mooirivier dogters o/13A wen Noordwes-hokkieliga

Tokkies se hokkiespanne het weer daarin geslaag om koning te kraai oor die hele Noordwes-provinsie. Die spanne het vanjaar nie die maklike kortpad gevolg om die wentrofeë huis toe te…

Laerskool Mooirivier atlete gekies vir Noordwes Landloopspan

Dertig Tokkies is gekies om die provinsie by die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe in Port Elizabeth te verteenwoordig.

Laerskool Mooirivier dogters o/13 hokkie wen Eddie Walker toernooi

Die Dogters o/13A-hokkiespan van Laerskool Mooirivier het die Eddie Walkertoernooi gewen.

Laerskool Mooirivier seuns o/13 hokkie wen Eddie Walker toernooi

Laerskool Mooirivier het vanaf 23 – 25 Augustus deelgeneem aan die Eddie Walker Hokkietoernooi, aangebied deur Curro Laerskool in Klerksdorp.

Laerskool Mooirivier se algemene kennisspan

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se Algemene Kennisspan het op 18 Augustus by Laerskool Constantiapark aan die Super 12 Algemene Kennis Kompetisie deelgeneem.

Laerskool Mooirivier gekies vir Noordvaal-Landloopbyeenkoms

Tokkiespanne van Potchefstroom is gekies om die skool te verteenwoordig by die Noordvaal-landloopbyeenkoms.

Laerskool Mooirivier skaakspelers na SA’s

Elf skaakspelers van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het gekwalifiseer om aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe in Johannesburg deel te neem. Die kampioenskap vind Desember plaas.

Laerskool Mooirivier o/12A netbalspan 5de in Suid-Afrika

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/12A-netbalspan het gedurende die naweek van 26 – 27 Julie in Bloemfontein deelgeneem aan die SA-kampioenskappe.

Laerskool Mooirivier netbalspan naaswenners van die Super 12 liga

Die o/10A-netbalspan van Laerskool Mooirivier van Potchefstroom, is die naaswenners van die Super 12-liga.

SPELERS IN POTCHEFSTROOM DISTRIKSTE SPANNE

Laerskool Mooirivier se krieketspelers wat gekies is vir die Potchefstroomse Distrikte Spanne.

NETBALSPAN VYFDE IN SUID-AFRIKA

Laerskool Mooirivier se o/12A-netbalspan het gedurende die naweek van 26 – 27 Julie in Bloemfontein deelgeneem aan die SA-kampioenskappe. Die span het hulle staal gewys en vyfde geëindig. Interessant om…

LAERSKOOL MOOIRIVIER SE TOP AKADEMIESE PRESTEERDERS VIR DIE TWEEDE KWARTAAL

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom het hul top akademiese presteerders van die 2de kwartaal bekend gemaak.

LAERSKOOL MOOIRIVIER SE HOOFLEIERS VIR DIE DERDE KWARTAAL

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom het hul hoofleiers vir die 3de kwartaal bekend gemaak.

Laerskool Mooirivier o/10B rugbyspan ligawenners

Laerskool Mooirivier se o/10B-rugbyspan is die wenners van die Noordwesliga (groot skole).

Laerskool Mooirivier o/10A rugbyspan liga- en Super 12 wenners

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/10A-rugbyspan is die wenners

Laerskool Mooirivier o/13A Krieketspan wenners

Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se o/13A-krieketspan is die wenners van die Super 12-kompetisie.  Hulle is op

Laerskool Mooirivier o/11A Rugbyspan naaswenners

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/11A-rugbyspan is die naaswenners van die Noordwes-liga (groot

Laerskool Mooirivier o/13C Rugbyspan wenners

Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se o/13C-rugbyspan is die wenners van die Noordwes-liga (groot skole).

Naaswenners o/11B Rugbyspan Laerskool Mooirivier

Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se o/11B-rugbyspan is die naaswenners van die Noordwes-liga (groot skole). Hulle is op die foto bo: Voor vlnr:  Jonathan Immelman, Michael Bell, Rico Labuschagne, Chris van…

Laerskool Mooirivier o/13B Rugbyspan wenners

Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se o/13B-rugbyspan is die wenners van die Noordwes-liga (groot skole). Op die foto bo: Voor vlnr:  Naldo de Jager, Toks Becker, CJ Deacon, Bart du Plooy…

Laerskool Mooirivier skaak: Super 12-presteerders

Jhanco de Beer (links), Rigardt de Beer (middel) en Frederik van der Westhuizen (regs) van Laerskool

Laerskool Mooirivier rugby

Rugbyspelers van Laerskool Mooirivier wat gekies vir die o/13-Luiperdoefengroep:

Laerskool Mooirivier rugbyspelers in Noordwes-oefengroepe

Rugbyspelers van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom wat gekies vir die o/12-Luiperd-oefengroep:

Laerskool Mooirivier netbalspelers gekies vir Noordwesspanne

Christi-Mari Coetzee (links)  en Alexia Delicado (regs) van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom is gekies vir die

Tokkies presteer by super 12-kompetisie

Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se rugbyspanne het hulle stemme dik gemaak by die onlangse Super 12-kompetisie.  Die skool se rugbyspanne is aangewys as die algehele wenners van die kompetisie.  Twee spanne…

Die hoofleiers vir die tweede kwartaal van Laerskool Mooirivier.

Die volgende Tokkies is as hoofleiers vir die tweede kwartaal aangewys: Voor:  Anika du Plooy, Kara Pieters, Leah Laubscher, CF Deacon, Nicholas du Plooy. Agter:  Franco van Dyk, Annalie van…

Laerskool Mooirivier wen medaljes by SA Atletiek

Vyf Tokkies het aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap in die Paarl gaan deelneem. Elrie Koornhof

Tennisspeler van Mooirivier in SA-Span

Mari-Louise van Zyl, (op die foto bo) tennisspeler van die Laerskool Mooirivier, is gekies vir die

Seuns in Dr. Kenneth Kaunda atletiekspan

Die Laerskool Mooirivier se seunsatelete is in die Dr. Kenneth Kaundaspan opgeneem.  Hulle is op die foto bo: Voor v.l.n.r:  Righardt Joubert, Thoriso Yumba, Christian Vorster. Middel v.l.n.r:  Joël Kriek,…

Noordwes-Tweekampspan

Atlete van die Laerskool Mooirivier is gekies op die Noordwes-Tweekampspan te verteenwoordig.  Hulle

Atlete van Mooirivier in Dr. Kenneth Kaundaspan

Die volgende dogtersatlete van die Laerskool Mooirivier is in die Dr. Kenneth Kaundaspan.  Op die foto

Beste seuns-atlete by Laerskool Mooirivier

Tydens Laerskool Mooirivier se huissport was die seuns die beste presteerders in verskeie items.

Laerskool Mooirivier se top akademiese presteerders

Die volgende drie Tokkies was volgens hulle promosiepunte die beste akademiese presteerders in 2017.

Laerskool Mooirivier se beste dogter-atlete

Tydens Laerskool Mooirivier se huissport was die dogters die beste presteerders in verskeie items.

Mooirivier – Beste Baanatlete

Tydens Laerskool Mooirivier se huissport het Elrie Koornhof (1500m Stap) en Toks Becker (150m) die

Sterre by Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se huissport

Die vier atlete van Laerskool Mooirivier het die kollig gesteel met hulle skitterende vertonings tydens die huissport.

Beste Veldatlete by Huissport

Tydens die Laerskool Mooirivier se huissport het Jamore Olivier (gewigstoot) en Ruben Dreyer (hoogspring)  trofeë

Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se hoofleiers, 1ste kwartaal

Die volgende gr. 7-leerlinge van Laerskool Mooirivier is aangewys as die hoofleiers vir die eerste kwartaal. 

Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se toppresteerders

Die volgende leerlinge van Laerskool Mooirivier was die blinkste sterre by die skool se erkenningsfunksie

Laerskool Mooirivier:  ‘n Skool met ‘n mooi verlede

Die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk het net na die eeuwending vanaf Burgersdorp na