Jhanco de Beer (links), Rigardt de Beer (middel) en Frederik van der Westhuizen (regs) van Laerskool Mooirivier, was die bobaasspelers tydens die Super 12-skaakkompetisie wat op 5 Mei 2018 in Pretoria plaasgevind het. Tydens die kompetisie waaraan 22 skole deelgeneem het, is hulle as die bordwenners aangewys.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










