Laerskool Mooirivier o/10B rugbyspan ligawenners
Laerskool Mooirivier se o/10B-rugbyspan is die wenners van die Noordwesliga (groot skole).
Laerskool Mooirivier o/10A rugbyspan liga- en Super 12 wenners
Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/10A-rugbyspan is die wenners
Laerskool Mooirivier skaak: Super 12-presteerders
Jhanco de Beer (links), Rigardt de Beer (middel) en Frederik van der Westhuizen (regs) van Laerskool
Laerskool Mooirivier rugby
Rugbyspelers van Laerskool Mooirivier wat gekies vir die o/13-Luiperdoefengroep:
Laerskool Mooirivier rugbyspelers in Noordwes-oefengroepe
Rugbyspelers van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom wat gekies vir die o/12-Luiperd-oefengroep:
Laerskool Mooirivier netbalspelers gekies vir Noordwesspanne
Christi-Mari Coetzee (links) Â en Alexia Delicado (regs) van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom is gekies vir die
Tokkies presteer by super 12-kompetisie
Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se rugbyspanne het hulle stemme dik gemaak by die onlangse Super 12-kompetisie. Die skool se rugbyspanne is aangewys as die algehele wenners van die kompetisie. Twee spanne…
Die hoofleiers vir die tweede kwartaal van Laerskool Mooirivier.
Die volgende Tokkies is as hoofleiers vir die tweede kwartaal aangewys: Voor:Â Anika du Plooy, Kara Pieters, Leah Laubscher, CF Deacon, Nicholas du Plooy. Agter:Â Franco van Dyk, Annalie van…
Laerskool Mooirivier wen medaljes by SA Atletiek
Vyf Tokkies het aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap in die Paarl gaan deelneem. Elrie Koornhof
Atlete van Mooirivier in Dr. Kenneth Kaundaspan
Die volgende dogtersatlete van die Laerskool Mooirivier is in die Dr. Kenneth Kaundaspan. Op die foto
Beste seuns-atlete by Laerskool Mooirivier
Tydens Laerskool Mooirivier se huissport was die seuns die beste presteerders in verskeie items.
Beste Veldatlete by Huissport
Tydens die Laerskool Mooirivier se huissport het Jamore Olivier (gewigstoot) en Ruben Dreyer (hoogspring)  trofeë
Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se hoofleiers, 1ste kwartaal
Die volgende gr. 7-leerlinge van Laerskool Mooirivier is aangewys as die hoofleiers vir die eerste kwartaal.Â








