Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/10A-rugbyspan is die wenners
van die Noordwesliga (groot skole) asook die Super 12-kompetisie.
Foto bo:
Voor vlnr: CT Reinecke, Richard Joubert, Anro Nel, Jaden Geldenhuys, Vihan Pretorius
Middel vlnr: Luke Davey, Marthin Koch, Ewan Willemse, Markus Vergottini, Ben Burger,
Joubert Niemann, Bennet Keet, Pienaar Heenop.
Agter vlnr: Jackie Golden (afrigter), MJ Potgieter, Carlo van der Merwe, Paul Greyling,
Rico le Roux, Johannes Lombard, Nicolas Dreyer, Worsie Swanepoel (hulpafrigter)
Become a Sponsor









