Tydens die Laerskool Mooirivier se huissport het Jamore Olivier (gewigstoot) en Ruben Dreyer (hoogspring) trofeë ontvang vir die beste veldprestasies.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










