Die volgende gr. 7-leerlinge van Laerskool Mooirivier is aangewys as die hoofleiers vir die eerste kwartaal.
Op die foto bo:
Voor: Mikayla Muller, Sonika Brits, Ané Potgieter, Altus van Zyl en Anika Rossouw.
Agter: Peter Hendriks, Dewald Lubbe en Wian Landman.
Become a Sponsor










