)

Hoërskool Nelspruit se atlete skitter op tuis-atletiekbyeenkoms

Hoërskool Nelspruit het Saterdag die jaarlikse MPU Copiers Tuis-atletiekbyeenkoms aangebied. Bykans 700 atlete van vyf skole het deelgeneem.

Afrikaans Hoër Meisies het 105 eerste, tweede en derde plekke behaal, Hoërskool Nelspruit 116, Afrikaans Hoër Seuns 90, Ben Vorster van Tzaneen 30 en Rob Ferreira van Witrivier, 43.

“Vriendskapllike byeenkomste soos dié gee atlete  geleentheid vir massa-deelname. Hierdie blootstelling is belangrik en ontwikkel diepte by die atlete ter voorbereiding van groter byeenkomste soos die Laeveld- Interhoër en Super Interhoër wat om die draai is”, sê mnr. DP Badenhorst, atletiek en sport-organiseerder.

NHS se top 10 seun-prestasies van die byeenkoms

Jade Swanepoel (hoogspring)

Devon Nell (400m hekkies)

Van Reenen Kruger (100m hekkies)

Douw Kruger (gewigstoot)

Lourens Potgieter (200m)

Terrence Terblanche (verspring)

Van Reenen Kruger (300m hekkies)

Henko de Nysschen (200m)

Tertius Mentz (800m)

Ruan Labuschagne (400m hekkies)

NHS se top 10 dogter-prestasies van die byeenkoms

Shana Scott (skyfwerp)

Christine Kruger (gewigstoot)

Rhode Nel (100m)

Lane Taljaard (hoogspring)

Rhode Nel (200m)

Shana Scott (skyfwerp)

Larise Combrinck (verspring)

Linmarie Potgieter (hoogspring)

Nicci Viljoen (300m hekkies)

Lallie Grobler (300m hekkies)

Trofeë-wenners op die dag: Seuns

Kortafstand-hekkies (100m): Tshego Ramaloka (BV)

Kortafstand (200m): Bjorn van Wyk (AHS)

Langafstand (3000m): Andreas van Heerden (NHS)

Langafstand-hekkies (400m): Gerdus du Plessis (AHS)

Middel-afstand (800m): Ntando Mahlangu (AHS)

Skyfwerp: Marx Nel (AHS)

Hoogspring: Ruben Barkhuizen (AHS)

Spiesgooi: Francois Roets (AHS)

Verspring: Tshego Ramaloka (BV)

Gewigstoot: Damian Oosthuizen (AHS)

Driesprong: Nkuna Thapelo (RF)

Trofeë-wenners op die dag: Dogters

Kortafstand (100m): Charlize Eilard (AHM)

Kortafstand-hekkies (100m) hekkies: Charlize Eilard (AHM)

Langafstand (3000m): Jeanne de Beer (AHM)

Langafstand-hekkies (400m): Zeney van der Walt (AHM)

Middelafstand (800m): Emma Bieseman (AHM)

Skyfwerp: Shana Scott (NHS)

Hoogspring: Jeane Minnaar (AHM)

Spiesgooi: Nicole Siepker (AHM)

Verspring: Charlize Eilard (AHM)

Gewigstoot: Britnny Ritchie (AHM)

Driesprong: Jolene Muller (AHM)

Die gemeenskap word uitgenooi na die Panarottis Nelspruit Kring-atletiekbyeenkoms wat Maandag 5 Februarie 2018 vanaf 14:00 ook by Hoërskool Nelspruit plaasvind. Kom eet ‘n lekker sny pizza, terwyl jy die Nelspruitse skole in aksie sien op die atletiekbaan.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal