Die vier atlete van Laerskool Mooirivier het die kollig gesteel met hulle skitterende vertonings tydens die huissport.
Hulle is op die foto bo van links na regs:
Schalk Coetzee (Junior Victor Ludorum), Alexia Delicado (Senior Victrix Ludorum), Righart Joubert (Senior Victor Ludorum) en Dianie du Preez (Junior Victrix Ludorum).