Tydens Laerskool Mooirivier se huissport was die seuns die beste presteerders in verskeie items. Op die foto bo:
Voor: Altus van Zyl (spiesgooi)
Middel: Ryno Schutte (middelafstande), Richter van der Merwe (skyfwerp)
Agter: Ruben Dreyer (hoogspring), Thoriso Yumba (verspring) en Toks Becker (naellope).
Become a Sponsor









