)

Uppies vs CVH 30-01-2018

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”]

30 Januarie 2018

Hoërskool Upington se 0/15 krieketspan het Dinsdag, 30 Januarie, teen Hoërskool Carlton van Heerden te staan gekom op Uppies se velde. Uppies het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Die Uppie seuns het hul uitstekend van hul taak gekwyt met die kolf en behaal ‘n goeie telling van 166 lopies in hul toegelate 20 beurte. Brend Mulder het onder die boulers ingeklim en slaan ‘n pragtige 71 lopies nie uit nie. Daylon Beukes het goeie ondersteuning gebied met ‘n vinnige 53 lopies.

Daarna het die Uppie-seuns die bal gevat en goeie boulwerk gelewer en kon Carlton van Heerden beperk tot 45 lopies in hul 20 toegelate beurte. Uppies wen dus die wedstryd met 121 lopies. Baie geluk, seuns!

Name op foto:

Agter links na regs: Brend Mulder, Ferdi Richter, GT Geldenhuys, Janko Bothma, Mnr SD Botes, Shaldon Cloete, Gideon Breedt, Grannen Brand, Rique Slabbert, Mnr SW Strauss.

Voor links na regs: Geo Engelbrecht, Jaydon Fortuin, Beno Friedberg, Daylon Beukes.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal