Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se rugbyspanne het hulle stemme dik gemaak by die onlangse Super 12-kompetisie. Die skool se rugbyspanne is aangewys as die algehele wenners van die kompetisie. Twee spanne is as Super 12-wenners gekroon.
Die o/9A-rugbyspan van Laerskool Mooirivier is die wenners van die Super 12-kompetisie.
Foto bo:
Eerste ry:Â Laurens Murray, Marnus Lombard, Ludwig Geldenhuys, Schalk Coetzee, Rehan Potgieter, Aidan Griesel.
Tweede ry:Â Liam Coetzee, Ruan van Wyk, Christiaan Verster, Samuel Davies, Malan Jacobsz, Jadon Denobili.
Derde ry:Â Divan de Wet, Damian van der Sluis, Brendan le Roux, Willem Retief, Eugene Delport, Durand du Plooy.
Vierde ry:Â Jako Malan en Benje Ouwencamp (afrigters).
Die o/10A-rugbyspan van Laerskool Mooirivier is vir die tweede agtereenvolgende jaar die Super 12-wenners. Die span het met splinternuwe truie gespeel wat deur Daly Auto geborg is. Sedert verlede jaar het die span 218 punte versamel terwyl hulle net 5 punte aan die opponente afgestaan het.
Foto links onder:
Eerste ry:Â Karlo van der Merwe, Martin Koch, Erik Hendriks, Luke Davey, Jaden Geldenhuys, CT Reinecke
Tweede ry:Â Markus Vergottini, Ewan Willemse, MJ Potgieter, Pienaar Heenop, Vihan Pretorius, Bennet Keet, Anro Nel.
Derde ry:Â Rico le Roux, Richard Joubert, Nicolas Dreyer, Paul Greyling, Joubert Niemand, Ben Burger, Johannes Lombard.
Vierde ry:Â Jackie Golden en Worsie Swanepoel (afrigters).
Die o/10A-netbalspan van Laerskool Mooirivier is die naaswenners van die Super 12-liga.
Foto regs onder:
Voor:Â Elize Jansen van Rensburg, Lehani Vorster, Timari Jonker, Zietske Brits, Lijanke Mostert.
Agter: Danél Heineman, Anke Jacobs, Carmien Coetzee, Anke Garbers.