Christi-Mari Coetzee (links) en Alexia Delicado (regs) van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom is gekies vir die o/12-Noordwes-netbalspan. Ashlynn Botha (middel) is gekies vir die o/13-Noordwes-netbalspan.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










