Dertig Tokkies is gekies om die provinsie by die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe in Port Elizabeth te verteenwoordig.
Die dogters van Laerskool Mooirivier wat gekies is vir Noordweslandloopspan is:
Foto bo: voor vlnr: Simoné van der Linde, Inneke Liebenberg.
Middel vlnr: Alri Verster, Ané Potgieter, Anchen Schutte, Genna van der Merwe.
Agter vlnr: Riani Maré, Xandri Palmer, Tumé van Niekerk, Anika Rossouw, Ilané Herbst en Mathilda Liebenberg.

Die seuns van Laerskool Mooirivier wat gekies is vir die Noordweslandloopspan is:
Foto bo: voor vlnr: Rickardt Hattingh, Egbert Palmer, Philip Moodie, Ludwig Gelenhuys, Janco du Plessis.
Middel vlnr: Philip Botha, Pienaar Heenop, Carlo van der Merwe, Bertus van der Linde, Ruan Verster, Zander van Niekerk.
Agter vlnr: Ruan van Niekerk, Ettienne Bezuidenhout, Ryno Schutte, Stefan Bezuidenhout, Christoff Retief, Lebo Mochwadi.
Become a Sponsor









