)

Laerskool Mooirivier seuns o/13 hokkie wen Eddie Walker toernooi

Laerskool Mooirivier het vanaf 23 – 25 Augustus deelgeneem aan die Eddie Walker Hokkietoernooi, aangebied deur Curro Laerskool in Klerksdorp.

Die skool se seuns o/13A-span het die Eddie Walkertoernooi gewen.

Voor: Wian Landman

Middel vlnr: Naldo de Jager, Damia Charslund, Ferdi Joubert, Vihan Pretorius, Duyn Lombaard, Benjamin van Wyk.

Agter vlnr: Jacques Nel (CEO) Stephan Spamer (afrigter), Zander Mostert, Ehrard Jordaan, CF Deacon, Maarten Jonker, Hermanus Steyn, Jadrik Lamprecht, Antonie Labuschagne en Robert Marcus (hoof van Curro Laerskool). (Marko Werkman en Franco van Dyk was afwesig met die neem van die foto).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal