Die Laerskool Mooirivier se seunsatelete is in die Dr. Kenneth Kaundaspan opgeneem. Hulle is op die foto bo:
Voor v.l.n.r:Â Righardt Joubert, Thoriso Yumba, Christian Vorster.
Middel v.l.n.r: Joël Kriek, Jean Groenewald, Jahndré Coetzee.
Agter v.l.n.r:Â Antonie Labuschagne, Altus Van Zyl, Ryno Schutte