Atlete van die Laerskool Mooirivier is gekies op die Noordwes-Tweekampspan te verteenwoordig. Hulle is op die foto bo:
Voor v.l.n.r: Xandri Palmer, Mathilda Liebenberg, Sanri Rossouw, Anchen Schutte, Anika Rossouw.
Agter: Ryno Schutte.
Become a Sponsor









